Skip to content

Ons Roeping

Wees saam die verskil Onder leiding van die Heilige Gees, leef en groei ons in die voetspore van Jesus tot eer van die Vader met liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing.